Jay Naidoo

Suid-Afrikaanse aktivis

Jayaseelan "Jay" Naidoo (gebore 20 Desember 1954) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus en sakeman wat van 1985 tot 1993 as die sekretaris-generaal van die Congress of South African Trade Unions (COSATU) gedien het. [1] Hy het daarna gedien as Minister verantwoordelik vir die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram in die eerste na-apartheid kabinet van President Nelson Mandela (1994-1996)[2] en as Minister van Pos, Telekommunikasie en Uitsaaiwese (1996-1999).

Jayendra Naidoo - World Economic Forum on Africa 2012

Naidoo was 'n lid van die NUK van die African National Congress. Hy was aan die voorpunt van die stryd teen apartheid terwyl hy die grootste vakbondfederasie in Suid-Afrika gelei het.

Verwysings

wysig