Jergeninski
Jergeninski (Russies: Ергенинский) is 'n dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Jergeninski Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Godzjoer, insluit. Dit lê 90 kilometer noord van die republiek se hoofstad, Elista.
Jergeninski Ергенинский | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°06′16″N 44°28′29″O / 47.10444°N 44.47472°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Kettsjeneri |
Bevolking | |
• Totaal | 847 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359111 |
Die dorpie se naam kom van die nabygeleë Jergenihoogland[1]
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Jergeninski 890 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 802 | 90,1% |
Russe | 69 | 7,8% |
Kasakke | 5 | 0,6% |
Dargine | 4 | 0,4% |
Tartare | 4 | 0,4% |
Oesbeke | 3 | 0,3% |
Tsjetsjniërs | 3 | 0,3% |
Totaal | 890 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 5 Augustus 2023.