Maak hoofkeuseskerm oop
Ligging van die Jerusalem distrik in Israel (rooi)

Die Jerusalem-distrik (Hebreeus: מחוז ירושלים - Mehoz Yerushalayim) is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad en grootste stad is Jerusalem. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 083 000 gehad.


Distrikte van Israel Flag of Israel.svg
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria