Jiangxi
- Moenie verwar word met Jiangsu nie.
Jiangxi (Chinees: 江西, Pinyin: Jiāngxī, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2013 het dit 'n bevolking van sowat 45 miljoen gehad.
Jiangxi 江西省 (Chinees) | |
---|---|
Berg Sanqing in Jiangxi | |
Ligging van Jiangxi in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 27°18′0″N 116°0′0″O / 27.30000°N 116.00000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Hoofstad | Nanchang |
Grootste stad | Nanchang |
Regering | |
• Tipe | Regering van Jiangxi |
• Sekretaris | Liu Qi |
• Goewerneur | Yi Lianhong |
Oppervlak | |
• Totaal | 166 919 km2 (64 448 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 45 200 000 |
• Digtheid | 270/km2 (700/vk. myl) |
• Rang | 13de |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Etniese groepe | Han (99,7%), She (0,2%) |
Webwerf | www.jiangxi.gov.cn |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Communiqué of the National Bureau of Statistics of People's Republic of China on Major Figures of the 2010 Population Census [1] (No. 2)". National Bureau of Statistics of China. 29 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2013. Besoek op 4 Augustus 2013.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jiangxi.
- (zh) Amptelike webwerf van die Jiangxi Provinsiale Regering
- (en) "Jiangxi". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Maart 2021.