Jodhpur
Jodhpur (Hindi: जोधपुर, Oerdoe: جودھ پُور, /ˈdʒɒdpʊər/) is die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Rajasthan ná die hoofstad Jaipur met 'n bevolking van 1 220 000 in 2011. Die stad is in 1459 deur Roa Jodha gestig en is bekend as die blou stad.
Jodhpur | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor Jodhpur, bekend as Blou Stad. | |
Koördinate: 26°17′00″N 73°01′00″O / 26.28333°N 73.01667°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Rajasthan |
Distrik | Jodhpur |
Stigting | 1459 |
Regering | |
• Burgemeester | Mr. Rameshwar Dadhich |
• Kollektor | Mr. Gaurav Goyal (IAS) |
Hoogte | 231 m (758 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 220 000 |
• Digtheid | 11 210/km2 (29 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 342005 |
Webwerf | jodhpur.nic.in |