1459
jaar
1459 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1454 | 1455 | 1456 | 1457 | 1458 | ◄ 1459 ► | 1460 | 1461 | 1462 | 1463 | 1464 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1459 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Andrea Mantegna | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1459 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 59ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Serwië word by die Ottomaanse Ryk ingelyf.
- 23 April – Francesco Todeschini Piccolomini (later Pous Pius III) word biskop van Sienna.
- 29 September – Pous Pius II roep die prinse van Europa na Mantua om 'n nuwe kruistog te bespreek.
Geboortes
wysig- 2 Maart – Adriaan Florenszoon Boeyens (later Pous Adrianus VI).
- 22 Maart – Maksimiliaan I, Heilige Romeinse Keiser († 1519)
- Onbekend – Lorenzo di Credi, Italiaanse skilder en beeldhouer († 1537).