1456
jaar
1456 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1451 | 1452 | 1453 | 1454 | 1455 | ◄ 1456 ► | 1457 | 1458 | 1459 | 1460 | 1461 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1456 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1456 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 56ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 7 Julie – Johanna van Arkel word onskuldig bevind deur Pous Callixtus III meer as 20 jaar na haar dood op die brandstapel.
- 17 September – Pous Callixtus III stel 3 kardinale aan waarvan twee sy familielede is.
- 17 September – Rodrigo Borgia (later Pous Alexander VI) word deur Pous Callixtus III benoem as kardinaal-diaken.
- 17 Desember – Pous Callixtus III stel 6 kardinale aan waaronder Enea Silvio Piccolomini (later Pous Pius II). (ander bronne gee 18 Desember)
Geboortes
wysig- 8 September – Bernardino Lopez de Carvajal later Teenpous Martinus IV († 1523).