1453
jaar
1453 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1448 | 1449 | 1450 | 1451 | 1452 | ◄ 1453 ► | 1454 | 1455 | 1456 | 1457 | 1458 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1453 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die val van Konstantinopel | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1453 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 6 Januarie – 'n Sameswering teen Pous Nicolaas V word ontdek en onderdruk.
- 2 April – 29 Mei – Die beleg en val van Konstantinopel (nou Istanboel) deur die Ottomaanse Ryk, wat die Bisantynse Ryk asook die Middeleeue tot 'n einde bring.
- 19 Oktober – Die Honderdjarige Oorlog kom in praktyk tot 'n einde met die verowering van Bordeaux deur die Franse vanaf die Engelse, waarna die Engelse slegs Calais op die Franse vasteland behou.
- Johannes Gutenberg ontwikkel die losletter drukpers.
Geboortes
wysig- Onbekend – Alfonso d' Albuquerque, Portugese seevaarder, soldaat en tweede Portugese onderkoning van Indië († 1515)
- 25 Oktober – Giuliano di Piero de' Medici, tweede seun van Piero de' Medici ("die Jigtige") en Lucrezia Tornabuoni en vader van Giulio di Giuliano de' Medici, wat later Pous Clemens VII sou word († 1478).
Sterftes
wysig- 29 Mei – Konstantyn XI Palaiologos, die laaste Bisantynse keiser (* 1405).