1382
jaar
1382 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1377 | 1378 | 1379 | 1380 | 1381 | ◄ 1382 ► | 1383 | 1384 | 1385 | 1386 | 1387 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1382 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1382 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 82ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Die Goue Horde plunder die Russiese hoofstad Moskou.
- Die Bulgaarse hoofstad Sofia word deur Ottomaanse troepe verower.
- Anna, die suster van die Boheemse koning Václav IV trou met koning Richard II van Engeland.[1]
Geboortes
wysig- Frederick IV van Oostenryk
- Mehmet I, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1421).
Sterftes
wysigVerwysings
wysig- ↑ Vyšný, Paul (2003). ""A Hussite in Scotland: The Mission of Pavel Kravař to St Andrews in 1433."". The Scottish Historical Review. 82 (213): 1–19.