Johannes Gert van der Wath
Suid-Afrikaanse staatsamptenaar en 'n Administrateur van Suidwes-Afrika.
Johannes Gert Hendrik van der Wath (4 November 1903 – 1986)[2][1] was 'n Suid-Afrikaanse staatsamptenaar en die Administrateur van Suidwes-Afrika van 1 November 1968 tot 1 November 1971.[3][2]
Johannes Gert van der Wath | |
Administrateur van Suidwes-Afrika
| |
Ampstermyn 1 November 1968 – 1 November 1971 | |
Voorafgegaan deur | Wentzel Christoffel du Plessis |
---|---|
Opgevolg deur | Barend van der Walt |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 November 1903 Ladybrand[1] |
Sterf | 1986 |
Eggenoot/-note | Gesina Johanna (Jessie) van der Wath, née Strydom[1] |