Johannesburg-Wes (kiesafdeling)
Johannesburg-Wes, aan die westekant van Johannesburg se Fordsburg, was 'n kiesafdeling vir die heel eerste algemene verkiesing in Suid-Afrika ná Uniewording in 1910 en elke daaropvolgende verkiesing tot 1994.
Vorige Volksraadverteenwoordigers
wysig- Ben Schoeman
- Pik Botha
- Dawie de Villiers (1970–1981)