Junio Hamano
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Junio Hamano
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Japan |
Gegewe naam | Jun |
Familie naam | Hamano |
Geboortedatum | 20. century |
Beroep | sagtewareontwikkelaar, kuberkraker, rekenaar wetenskaplike, ingenieur |
Werkgewer | |
Alma mater | Universiteit van Tokio |
Etniese groep | |
Amptelike webwerf | http://git-blame.blogspot.com/ |
Junio C Hamano (濱野 純 Hamano Jun[1]?) (濱野 純 Hamano Jun[2]) is 'n Japannese sagteware-ingenieur wat vir Google werk en in Kalifornië woon.[3][4]
Hy is bekend as die onderhouer van Git sedert 26 Julie 2005, twee maande na Git se vrystelling. [5][6] Linus Torvalds het in 2012 gesê dat een van sy eie suksesse was die erkenning van Hamano as 'n puik ontwikkelaar op Git, en dat hy hom vertrou om dit ook te handhaaf.[7]
Verwysings
wysig- ↑ Junio C Hamano (2009). 入門Git. p. 326.
- ↑ Junio C Hamano (2009). 入門Git. p. 326.
- ↑ https://www.linkedin.com/in/gitster
- ↑ "The Setup / Junio C Hamano" (in Engels). 12 Maart 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 Oktober 2016.
- ↑ https://web.archive.org/web/20080307054106/http://kerneltrap.org/node/5496
- ↑ 'Meet the new maintainer..'
- ↑ An Interview With Linus Torvalds | TechCrunch