Kaapse boomheide
Die Kaapse boomheide (Erica tristis) is 'n klein boom, soms 'n struik, wat in fynbos en rotsagtige plekke in die Wes-Kaap voorkom. Die boom se FSA-nommer is 575.1.[1].
Kaapse boomheide | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. tristis
|
Binomiale naam | |
Erica tristis Bartl., 1832
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- SANBI Redlist
- Plants of the World