Kaapse kuskiepersol

Die Kaapse kuskiepersol (Cussonia thyrsiflora) is 'n boom, endemies aan Suid-Afrika, wat vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Port Elizabeth langs die kus voorkom.[1] Dit staan in Engels bekend as die Cape coast cabbage tree. Die boom se FSA-nommer is 565.[2]

Kaapse kuskiepersol
'n C. thyrsiflora by Kaappunt
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. thyrsiflora
Binomiale naam
Cussonia thyrsiflora
Thunb., (1780)
Sinonieme
  • Cussonia thyrsoidea Thunb.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "SANBI Plantzafrica.com: Cussonia thyrsiflora Thunb" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 5 Junie 2017.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bronne

wysig