Kaapse wildepiesang
plantspesie
Die Kaapse wildepiesang (Strelitzia alba) is 'n boom wat endemies is aan die Wes-Kaap en tussen Knysna en Humansdorp voorkom. Dit het eenvoudige blomhofies met wit blomme. Die spesie staan ook as die Kaapse strelitzia bekend.
-
Blomme -
'n Bos Kaapse wildepiesangs -
Kaapse wildepiesangs groei in 'n tuin
Kaapse wildepiesang | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Zingiberales |
Familie: | Strelitziaceae |
Genus: | Strelitzia |
Spesie: | S. alba
|
Binomiale naam | |
Strelitzia alba (L.f.) Skeels, (1912)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi