Strelitziaceae
Strelitziaceae is die strelitzia-familie wat hoort tot die orde Zingiberales. Wêreldwyd hoort daar slegs nege spesies tot die familie waarvan vyf in Suider-Afrika voorkom en daarvan is drie piesangagtige bome. Die bekendste lid van die familie is die Kraanvoëlblom, ook 'n gewilde tuinplant.
Strelitziaceae | |
---|---|
Ravenala madagascariensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | Strelitziaceae
|
Genera | |
Sien teks. | |
Verspreiding |
Suid-Afrikaanse boom spesies
wysig- Bergwildepiesang (Strelitzia caudata)
- Kaapse wildepiesang (Strelitzia alba)
- Kuswildepiesang (Strelitzia nicolai)
Plant spesies
wysig- Kraanvoëlblom (Strelitzia reginae)
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Strelitziaceae. |
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1