Kaatialaïet
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaatialaïet | |
---|---|
Formule | Fe(H2AsO4)3·5H2O |
Kleur | Groen-blou, grys, geel wit. |
Streep | Wit |
Glans | Glasagtig |
Kristalsisteem | Monoklinies |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Kaatialaïet[1] is 'n mineraal met chemiese formule Fe(H2AsO4)3·5H2O. Dit is 'n ferri-arsenaatmineraal wat in Finland aangetref word.