Kaliumchloraat
Kaliumchloraat is 'n sout van kaliumhidroksied en chloorsuur met formule KClO3
Algemeen | |
---|---|
Naam | Kaliumchloraat |
Sistematiese naam | Kaliumchloraat |
Chemiese formule | KClO3 |
Molêre massa | 122,56 [g/mol] |
CAS-nommer | 3811-04-9[1] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=463,0pm; b=556,8pm; c=704,7pm; β=110,21°[2] |
Ruimtegroep | P2₁/m |
Nommer | 11 |
Strukturbericht | G0₆ |
Smeltpunt | 356-368 °C[1] |
Kookpunt | (ontbind) 400 °C[1] |
Digtheid | 2,34 @ 20 °C[3] |
Oplosbaarheid | oplosbaar in water[1] |
Brekingsindeks | 1,440 @ 20 °C[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
LD50 | 1870 [mg/kg][1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Dit is 'n sterke oksideermiddel wat met brandbare stowwe soos swawel or suiker plofbare mengsels oplewer.[3] Die kop van 'n vuurhoutjie bevat kaliumchloraat.
Kristalstruktuur
wysigDie stof kristalliseer in 'n monokliniese struktuur wat die argetipe van die G0₆-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Die chloraatgroep het 'n effens trigonaalpiramidale vorm.[2]
Chemiese eienskappe
wysigDie stof ontbind onder verhitting en stel suurstof vry. Mangaandioksied kataliseer hierdie reaksie:[4]
Met soutsuur kan dit chloor vrystel:[4]
Hierdie reaksie produseer egter ook ClO2
Kaliumchloraat word gevorm as chloorgas deur 'n warme oplossing van kaliumhidroksied gelei word:[5]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "safety data sheet" (PDF). Besoek op 9 Augustus 2023.
- ↑ 2,0 2,1 "KClO3". Aflow.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 "Potassium Chlorate". pubchem. Besoek op 9 Augustus 2023.
- ↑ 4,0 4,1 J. Kramers, P.A.A. van der Beek (1930). Beknopt leerboek der scheikunde. Malmberg.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ G.J. van Meurs; H.Ph. Baudet (1931). Beknopt overzicht der scheikunde. Nijgh & Van Ditmar.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)