Kaliumheksasianoferraat(III)

chemiese verbinding

Kaliumheksasianoferraat(III) (ook: kaliumferrisianied of rooibloedsout) is 'n sout van kalium en die komplekse ioon Fe(CN)3−6 wat yster in sy oksidasietoestand +3 bevat. Die sout het die chemiese formule K3Fe(CN)6.

Eienskappe

Algemeen

Naam Kaliumheksasianoferraat(III)
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule
Molêre massa 329,25 g/mol[1]
CAS-nommer 13746-66-2[1]  
Voorkoms Donkerrooi vastestof [1]  
Reuk geen
Fasegedrag  
Selkonstantes a = 706 pm, b = 1038 pm, c = 840 pm, β = 107·0°[2]  
Ruimtegroep P21/c 
Nommer 14
Smeltpunt ontbind[1]
Kookpunt
Digtheid 1,822 [g/cm3][1]
Oplosbaarheid 363 [g/L]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt geen 
LD50 5 110 [mg/kg] (rot; oraal)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Die stof kan uit kaliumheksasianoferraat(II) (geelbloedsout) verkry word deur dit met chloor te oksideer:[3]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "SDS". Milipore.
  2. B. N. Figgis, Malcolm Gerloch, Ronald Mason, Ronald Sydney Nyholm (1969). "The crystallography and paramagnetic anisotropy of potassium ferricyanide". Proc. R. Soc. Lond. A. 309 (1496). doi:10.1098/rspa.1969.0031.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. H.A.J. Meijer, J.W. Beekman (1922). Beknopt leerboek der organische chemie. Noordhoff.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)