Kalkspruit
spruit in Suid-Afrika
Die Kalkspruit is 'n spruit wat via Alexanderspruit in Mpumalanga in die Kwenadam vloei.
Kalkspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Alexanderspruit |
Monding-hoogte | 1 205 m |
Koördinate: 25°17′48″S 30°23′31″O / 25.29667°S 30.39194°O |
Die Kwenadam lê direk langs die R36-pad tussen die Bambi Country Lodge en Lydenburg.