Kalmthout
Kalmthout is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Antwerpen, aan die grens met die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 59 km² en sowat 18 000 inwoners (2011).
Kalmthout | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Achterbroek | |
Ligging van Kalmthout in die provinsie Antwerpen | |
Koördinate: 51°23′00″N 4°29′00″O / 51.38333°N 4.48333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Antwerpen |
Regering | |
• Burgemeester | Lucas Jacobs (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 59,45 km2 (22,95 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 17 952 |
• Digtheid | 302/km2 (780/vk. myl) |
Poskode | 2920 |
Skakelkodes | 03 |
Webwerf | www.kalmthout.be |
Noordelik lê die natuurgebied die Kalmthoutse Heide.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Kalmthout. |