Antwerpen (provinsie)

Antwerpen (Nederlands: Antwerpen, Frans: Anvers, Duits: Antwerpen) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 781 904 in 2013 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 2 867 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 620 per km². Die hoofstad is die gelyknamige stad Antwerpen.

Antwerpen
Provinsie
Vlag van Antwerpen
Vlag
Ligging van die provinsie Antwerpen in België
Ligging van die provinsie Antwerpen in België
Koördinate: 51°13′N 4°25′O / 51.217°N 4.417°O / 51.217; 4.417Koördinate: 51°13′N 4°25′O / 51.217°N 4.417°O / 51.217; 4.417
LandVlag van België België
GewesFlag of Flanders.svg Vlaandere
HoofstadAntwerpen
Regering
 • GoewerneurCathy Berx
Oppervlak
 • Totaal2 867 km2 (1 107 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 781 904
 • Digtheid620/km2 (1 600/vk. m.)
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.provincieantwerpen.be
Kalmthoutse Heide

Antwerpen lê in die noorde van België en grens aan die Nederlandse provinsies Noord-Brabant en (vir 'n stukkie) Zeeland. In die provinsie word Nederlands en variante van Brabants gepraat.

Antwerpen lê grotendeels in die Kempen. Deur die linker deel van die provinsie vloei die Skelde. Die hoogste punt is die Beerzelberg (52 meter bo seevlak) in die munisipaliteit Putte.

Administratiewe arrondissementeWysig

Antwerpen is in administratiewe opsig in drie arrondissemente verdeel:

Eksterne skakelsWysig


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België  

  Brusselse Hoofstedelike Gewes
  Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
  Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwe) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
  Vlaamse Gemeenskap |   Franse Gemeenskap |   Duitstalige Gemeenskap