Maak hoofkeuseskerm oop

Duitstalige Gemeenskap van België

Duitstalige Gemeenskap
Deutschsprachige Gemeinschaft (de)
Communauté germanophone (fr)
Duitstalige Gemeenschap (nl)
Flag of the German Community in Belgium.svg
Algemene inligting
Land: Flag of Belgium.svg België
Amptelike tale: Duits
Hoofstad: Eupen
Oppervlakte: 853,65 km²
ISO 3166-2:
Amptelike webwerf: www.dg.be
Bevolking
Bevolking (totaal): 76 328 (2015)
Bevolkingsdigtheid: 89/km²
Instellings
Gestig op: 30 Januarie 1984
Regeringsvorm: Parlementêre demokrasie
Eerste Minister: Oliver Paasch (ProDG)
Vakansie: 15 November
Ligging
Deutschsprachige Gemeinschaft in Belgium.svg
Vlaamse Gewes
Waalse Gewes
Brusselse Hoofstedelike Gewes
Vlaamse Gemeenskap
Franse Gemeenskap
Duitstalige Gemeenskap

Die Duitstalige Gemeenskap (Duits: Deutschsprachige Gemeinschaft, Frans: Communauté germanophone, Nederlands: Duitstalige Gemeenschap) is die kleinste van die drie gemeenskappe in die federale staatsstruktuur van België. Daar word soms ook na verwys as die Duitstalige Gemeenskap van België (Duits: Deutschsprachige Gemeinschaft Belgiens), veral in kontakte met die buiteland. Beide die raad en die regering van die Duitstalige Gemeenskap is gesetel in die klein hoofstad, Eupen.

Eksterne skakelsWysig