Kamuzu Internasionale Lughawe
Kamuzu Internasionale Lughawe (ook bekend as Lilongwe Internasionale Lughawe) (IATA: LLW – ICAO: FWKI) is 'n internasionale lughawe wat Lilongwe, die hoofstad van Malawi, bedien.
Lilongwe Internasionale Lughawe Kamuzu Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: LLW – ICAO: FWKI | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Departement van Burgerlugvaart | ||
Bedien | Lilongwe, Malawi | ||
Spil vir | Malawi Airlines | ||
Hoogte bo seevlak | 4 035 vt / 1 230 m | ||
Koördinate | 13°47′21″S 033°46′51″E / 13.78917°S 33.78083°O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
14/32 | 3 540 | 11 614 | Asfalt |
Statistieke (2009) | |||
Passasiers | 296 190 | ||
Bron: DAFIF[1] |
Geskiedenis
wysigDie lughawe is in 1977 deur die Nello L. Teer Company gebou,[2] wat die meeste lugrederybedrywighede van die Ou Lilongwe-lughawe (FWLE) oorgeneem het, sowat 6 km wes van die middestad. Dit word besit deur Airport Developments Limited. Die ICAO-kode was oorspronklik FWLI.
British Airways het in Maart 2004 sy vlugte na Londen via Nairobi gestaak.[3]
Fasiliteite
wysigDie lughawe is op 'n hoogte van 1 230 meter bo gemiddelde seevlak. Dit het een aanloopbaan wat as 14/32 aangewys is met 'n asfaltoppervlak van 3 540 x 45 meter.
Verwysings
wysig- ↑ Lughawe inligting vir FWKI Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine van DAFIF
- ↑ "Nello L. Teer Company - Image Gallery". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2014. Besoek op 4 Junie 2015.
- ↑ "British Airways notice on flights to Lilongwe". British Airways (in Engels). Besoek op 27 Julie 2023.