Kanaalblaarsuikerbos

plantspesie

Die kanaalblaarsuikerbos (Protea scorzonerifolia) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Du Toitskloof, Franschhoek en Groot-Winterhoekberge waar dit deel van die fynbosbioom is. Die plant is uitgestorwe op die Kaapse Skiereiland. In Engels staan dit as die Channel-leaf sugarbush bekend.

Kanaalblaarsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. scorzonerifolia
Binomiale naam
Protea scorzonerifolia
(Salisb. ex Knight) Rycroft, 1961
Sinonieme
  • Erodendrum scorzonerifolium Knight

Sien ook

wysig

Bronnelys

wysig