Kandelaarsrivier
Die Kandelaarsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en 12 km wessuidwes van Oudtshoorn in die Olifantsrivier, 'n sytak van die Gouritsrivier, uitmond.
Kandelaarsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Hoofrivier | Gouritsrivier |
Sytak -regs | Groot-Doringrivier |
Monding | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 261 m |
Koördinate: 33°38′36″S 22°5′41″O / 33.64333°S 22.09472°O |
Ontspring
wysigEksterne skakels
wysig- Google-kaart van die Kandelaarsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)