Kaos (TV-reeks)

Netflix TV-reeks

Kaos (gestileer as KAOS) is 'n Britse mitologiese swart komedie-televisiereeks wat deur Charlie Covell vir Netflix geskep is. Dit gaan oor drie mense terwyl hulle hul verbintenis met mekaar en met 'n jarelange antieke profesie ontdek, terwyl hulle met korrupte en arrogante gode van Klassieke mitologie handel. Die reeks is op 29 Augustus 2024 op Netflix vrygestel.

Uitgangspunt

wysig

Die almagtige dog onseker god Zeus begin sy einde van heerskappy vrees sodra hy 'n plooi op sy voorkop opmerk, wat moontlik die einde van sy heerskapy volges 'n profesie aandui. Hy word paranoïes en wraaksugtig teenoor sy toegewydes. Intussen begin drie mense hul verbintenisse met mekaar ontdek en groot sameswerings waarby die Griekse gode betrokke is.[1][2]

Rolverdeeling

wysig

Verwysings

wysig
  1. Adalian, Josef (10 Junie 2018). "The End of the F***ing World Writer Bringing Kaos to Netflix". Vulture. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2024. Besoek op 5 Augustus 2022.
  2. Andreeva, Nellie; Kroll, Justin (13 Julie 2022). "Jeff Goldblum Joins Netflix Series 'Kaos', Replacing Hugh Grant". Deadline Hollywood (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2023. Besoek op 5 Augustus 2022.