Kappie (skryfteken)
Die kappie is 'n diakritiese teken wat as 'n dakvormige teken bo-op 'n naby-vêr klinker geplaas word.
Die dakvormige teken simboliseer die kanaal (sintuig) waaruit die klank vloei, dit wil sê: Die brug van die neus,
Tradies, in Afrikaans kom die kappie reg bo-op die klinkers e, i, o en u. Dit help om die klank uit te brei.
Visualiseer en let op: Die -aA- klinker klank het klaar 'n 'ingeboude dakkie' d.w.s. die klank uitspraak van -aA- is geslote.
Voorbeelde in Afrikaans
wysigVoorbeelde in konteks en kategorisering in 'n WOORDSOORT kan voorkom al is daar net twee klinkers symmetries gelê soos êe
Kategorisering van voorbeelde in woordsoorte
wysigSelfstandige Naamwoorde (s.nw); byvoeglike naamwoorde (b.nw) en bywoorde | |||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
s.nw | b.nw | bw | |||||||||||
Abstrakte-
naam |
Eie-
naam |
Soort-
naam |
Stof-
naam |
Versamel-
naam |
Atttributief | Predakatief | Intensiewe
vorm |
Trappe
van vergelyking |
Tyd | Wyse | Plek | Graad | |
â | |||||||||||||
ê | êrens
nêrens |
lêer
dokumentêr militêr pêrel skêr wêreld |
dokumentêre
militêre miljoenêre primêre vulgêre populêre |
militêr
primêr vulgêr populêr |
vulgêr | êrens
nêrens |
|||||||
î | wîe | ||||||||||||
ô | sôe
trôe |
môre | |||||||||||
û | brûe
rûens |
vêr |
Werkwoordjies
Drie werkwoordjies wat meeste mense in gemeen het. Eindig op 'n oop lettergreep.
Let op: Die posisie in die sin is op die einde (v2).
hê - Gewoondelik gebruik in die toekomende tyd en 'n vraende vraagsin. Bv. Ek sal 'n ster hê. Wat wil jy hê?
lê, gelê - Algemene werkwoord.
sê, gesê - Gewoondelik gebruik om 'n stelling te maak.
Let op: ge - om verlede tyd te toon maar nie voor hê nie.
Werkwoorde wat afgelei word deur 'n voorvoegsel voor 'n werkwoordjie te voeg.
belê , verlê bv. Ek belê my tyd om akademiese bydra te gee sodat my idees en gedagtes nie verlê nie.
wîe bv. Met die ster in my hart ken op wîe ek tussen die skare en wieg huis toe.( My huis naby-vêr op ope grond). Vandag sal die trôe nie oorloping veroorsaak nie. My êe.[E-êe]. 'n Horisontale bergpad met baie draaie deur assimilering van klanke en kodes vanaf 'aâ'- symmetriese perpektief van twee kognitiewe: Die mens en kunsmatige intelligensie.
ASCII kodes
wysigâ | 131 / 83 |
ê | 136 / 88 |
î | 140 / 8C |
ô | 147 / 93 |
û | 150 / 96 |
Kleinletters Windows / Ubuntu |
---|
Hou die Alt-sleutel in terwyl hierdie syfers ingesleutel word in Microsoft Windows.
'n Ander alternatief is ook om op die Windowsknoppie links onder te druk en in die soekblokkie "character" te tik en enter te druk. Daar kan feitlik enige simbool verkry word.
Die heksadesimale karakters kan op Ubuntu gebruik word deur CRTL + SHIFT + U saam te druk, en dan die heksadesimale kode, bv. 88 te gebruik om vir 'n ê te gee.
Kyk ook
wysig- Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)
- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
- Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels
- Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
- Grondbeginsels van die Afrikaanse spelling
- Wikipedia:Algemene spelfoute
- Speltoetser
- Spelling
- Woordeboek
- Hoofletter
- Koppelteken
- Deelteken
- Akuut-aksentteken
- Gravis-aksentteken
- Afkappingsteken