Kaptein Caprivi
Kaptein Caprivi is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1972 deur Brigadier Films uitgereik is. Albie Venter was die regisseur.
Kaptein Caprivi | |
---|---|
Regisseur | Albie Venter |
Produksieleier | Madel Venter Albie Venter |
Draaiboek | Andreas du Plessis Basil Stols |
Met | Will Seallie, Rod Stewart, Norman Smith, Sandy Nkoma, Ken Hare e.a. |
Verspreider | Brigadier Films |
Uitgereik | 1972 |
Speeltyd | 90 min. |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n aksiedrama.
Akteurs
wysigVan die akteurs is Will Seallie, Rod Stewart, Norman Smith, Sandy Nkoma en Ken Hare.
Storielyn
wysigLandmyne, terroriste en die Rooi gevaar word uitgebeeld in Kaptein Caprivi. ’n Groep insypelaars blaas ’n bakkie op en neem ’n paar boere as gyselaars. Kaptein Caprivi (Will Sealie) word aangesê om hulle terug te kry.