Kareeberg Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Pixley ka Seme | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC074 | ||
Burgemeester | Burnette Slambee | ||
Hoofstad | Carnarvon | ||
Grootste tale | Afrikaans | ||
Area | 17 702 km² | ||
Bevolking | 11,673 (2011) |
Die Kareeberg Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Uitslag van munisipale verkiesings
wysigParty | 2016 |
---|---|
ANC | 4 |
DA | 2 |
EFF | 1 |
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit:
- Bonteheuwel
- Carnarvon (setel)
- Die Bult
- Van Wyksvlei
- Vosburg