Kareebosrivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Kareebosrivier is 'n spruit wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Kareebosrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Monding-hoogte | 1 108 m |
Koördinate: 32°07′38″S 25°22′04″O / 32.12722°S 25.36778°O |