Karnataka (Kannada: ಕರ್ನಾಟಕ, uitgespreek [kəɾˈnɑːʈəkɑː]) is 'n deelstaat in suidwestelike Indië. Die hoofstad en grootste stad is Bangalore. Die deelstaat het 'n bevolking van 61 130 704 in 2011 gehad.[1]

Karnataka se ligging in Indië

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig