Karwy
Karwy, ook bekend as Persiese koemyn,[1][2][3][4] (Carum carvi) is 'n tweejarige plant in die familie Apiaceae,[5] inheems aan Wes-Asië, Europa en Noord-Afrika.
Karwy | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. carvi
|
Binomiale naam | |
Carum carvi |
Die plant is soortgelyk in voorkoms aan ander lede van die wortelfamilie, met fyn verdeelde, veeragtige blare met draadagtige afdelings, en groei op 20-30 cm steeltjies. Die hoofblomsteel is 40-60 cm lank, met klein wit of pienk blomme in skerms. Karwyvrugte (verkeerdelik "sade" genoem) is halfmaanvormige vruggies, ongeveer 2 mm lank, met vyf bleek kante.
Karwy Voedingswaarde per 100 g | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Energie 370 kcal 1570 kJ | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Persentasies is relatief tot VSA aanbevelings vir volwassenes. Bron: USDA Voedingstof-databasis |
Verwysings
wysig- ↑ "Caraway" (in Engels). About.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2016. Besoek op 16 Februarie 2016.
- ↑ "Anise Seed Substitute". Buzzle.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2015. Besoek op 16 Februarie 2016.
- ↑ "English Malayalam Spice Names". Recipes.malayali.me. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2019. Besoek op 25 Januarie 2013.
- ↑ "Caraway". Word Crops Database. Besoek op 16 Februarie 2016.
- ↑ USDA Plants Classification Report: Apiaceae
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |