Kategoriebespreking:Engelse akteurs
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Winstonza in onderwerp Kategorisering
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Engelse akteurs-kategorie bespreek word. |
|||
|
|
Daaglikse bladtrekke van Kategorie:Engelse akteurs
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kategorisering
wysigIs dit werklik nodig om hierdie kategorie nog onder "Britse akteurs" te kategoriseer? — Adriaan (S★B) 22:02, 24 Augustus 2007 (UTC)
- Ek dink werklik nie so nie. Selfde vir Walliese, Skotse en Ierse mense. Ek was op pad om dit voor te stel in by die kategoriseringsbesprekingsblad. Anrie 22:03, 24 Augustus 2007 (UTC)
- En amper nege jaar later wonder ek of dit nodig is om enigsins 'n kategorie vir Engelse akteurs te hê, want dit is dubbelsinnig omdat dit ook na die taal kan verwys. Kan 'n mens nie maar alle Britse akteurs in die Kategorie:Britse akteurs plaas nie? Daar is nie kategorieë vir Skotse, Walliese of Ierse akteurs nie. Winston (kontak) 10:53, 29 Februarie 2016 (UTC)