Katia en Marielle Labèque
Die Labèque susters, Katia (* 11 Maart 1950) en Marielle (* 6 Maart 1952), is 'n internasionaal-bekende Franse klavierduet[1].
Persoonlike lewens
wysigKatia Labèque se mansvriend is David Chalmin, die komponis, musiekprodusent en sanger/kitaarspeler van die groep Triple Sun. Sy was voorheen getroud met die Engelse kitaarspeler John McLaughlin en sy was ook in die vroeë 1980s 'n lid van sy groep. Marielle Labèque is getroud met die dirigent Semyon Bychkov.[2] Die susters woon steeds saam. Hulle het in 1987 na Londen getrek, in 1993 na 'n paleis in Florence, en sedert 2005 woon hulle in 'n paleis wat eens aan die Borgia-familie van Rome behoort het.
Diskografie
wysigOpnames in duet
wysig- 1969 : Olivier Messiaen, Visions De L'Amen
- 1970 : Bartok, Sonate vir 2 Klaviere en Perkussie
- 1972 : Rachmaninoff, 24 Preludes & Suite No. 2
- 1972 : Hindemith - Martinu
- 1979 : Marius Constant : Psyche
- 1980 : Gershwin, Rhapsody In Blue / Klavierconcerto In F
- 1981 : Brahms, Hongaarse danse
- 1982 : Scott Joplin, Gladrags
- 1983 : Liszt, Réminiscences de Don Juan
- 1984 : Rossini, Petite messe solennelle
- 1984 : Gershwin, An American in Paris
- 1985 : Bizet, Fauré, Ravel
- 1987 : Strawinski, Petrouchka / Concerto Vir 2 Klaviere
- 1987 : Gershwin, I got Rhythm - Musiek vir Twee Klaviere
- 1988 : Bernstein, Simfoniese danse en liedere van West Side Story
- 1990 : Love of colours
- 1990 : Dvorak, Slawiese Danse Op. 46 & 72
- 1991 : Encore !
- 1993 : España !
- 1994 : Tsjaikofski, Klavierfantasie : musiek vir twee klaviere
- 1996 : En blanc et noir - Debussy plaat
- 2001 : Brahms - Tsjaikofski - Debussy (kompilasieplaat)
- 2003 : Klavierfantasie (kompilasieplaat - 6 CD boksstel)
- 2006 : Maurice Ravel
- 2007 : Strawinski / Debussy
- 2007 : Schubert / Mozart
- 2009 : Erik Satie
- 2010 : The New CD box
- 2011 : Gershwin-Bernstein, Rhapsody in Blue - West Side Story
- 2011 : Nazareno
- 2013 : Minimalist Dream House
- 2014 : Sisters
- 2016 : Invocations
- 2017 : Love stories
Opnames in samewerking met andere
wysig- 1981 : Gershwin se liedere met Barbara Hendricks
- 1984 : Prokofiëf, Pieter en Die Wolf en Saint Saëns, Le Carnaval des animaux met Itzhak Perlman en die Israel Filharmoniese Orkes gedirigeer deur Zubin Mehta
- 1985 : Gershwin, Rhapsody in Blue met die Cleveland Simfonieorkes gedirigeer deur Riccardo Chailly
- 1985 : Bartók, Sonate vir Twee Klaviere en Perkussie; Concerto vir Twee Klaviere, Perkussie en Orkes met die Stad Birmingham Simfonieorkes gedirigeer deur Simon Rattle
- 1988 : John McLaughlin, The Mediterranean Concerto Tracks: Brise de Coeur, Montana, Two Sisters, Until Such Time, Zakir
- 1989 : Poulenc, Concerto vir 2 Klaviere met die Boston Simfonieorkes gedirigeer deur Seiji Ozawa
- 1989 : Mozart, Klavierconcerti met die Berliner Philharmoniker gedirigeer deur Semyon Bychkov
- 1990 : Mendelssohn / Bruch, Klavierconcerti met die Philharmonia Orchestra
- 1997 : Carnival met o.a. Elton John, Madonna, Paul Simon, James Taylor, Sting, Tina Turner.
- 2008 : De fuego y de Agua met Mayte Martín
- 2009 : Katia Labèque Shape Of My Heart
- 2016 : Dubbelconcerto Vir Twee Klaviere en Orkes met die Los Angeles Filharmoniese Orkes gedirigeer deur Gustavo Dudamel
- 2016 : Summer Night Concert met die Weense Filharmoniese Orkes gedirigeer deur Semyon Bychkov
Lys van rolprente
wysig- 1990 : The Loves of Emma Bardac, telerolprent deur Thomas Mowrey
- 2000 : The Italian Bach in Vienna, konsert met Il Giardino Armonico
- 2000 : The Man Who Cried, rolprent deur Sally Potter
- 2005 : Waldbühne 2005, konsert met die Berliner Philharmoniker gedirigeer deur Simon Rattle
- 2005 : I'm Going to Tell You a Secret, dokumentêre rolprent oor Madonna
- 2012 : The Labeque way, dokumentêre prent deur Felix Cabez
- 2016 : Summer Night Concert, konsert met die Weense Filharmoniese Orkes gedirigeer deur Semyon Bychkov
Bibliografie
wysig- 2016: Une vie à quatre mains, Renaud Machart, Buchet/Chastel, ISBN 2283027225
Verwysings
wysig- ↑ Jean-Pierre Thiollet, 88 notes pour piano solo, « Solo de duo », Neva Editions, 2015, p.97. ISBN 978-2-3505-5192-0
- ↑ "Milestones for conductor Semyon Bychkov". Financial Times. 2 Januarie 2009. Besoek op 5 Oktober 2010.
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf
- Fondation KML
- KML opnames Geargiveer 7 September 2011 op Wayback Machine
- David Dubal onderhoud met die Labèque susters op YouTube, WNCN-FM, 29 Oktober 1982