Kawanishi H8K
Japanese viermotorige vliegboot
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Kawanishi H8K was 'n viermotorige vliegboot wat as 'n bomwerper deur die Japannese Vloot Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die prototipe het sy nooiensvlug voltooi in 1941.
Kawanishi H8K | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Kawanishi Aircraft Company |
Ontwerp deur | Dr Kikuhara |
Nooiensvlug | 1941 |
Status | Uit diens onttrek |
Hoofgebruiker | Japannese Vloot Lugmag |
Vervaardig | 1941-1945 |
Aantal gebou | 167 |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 4 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Mitsubishi Kasei 22 stermotor |
Kraglewering per motor | 1 850 perdekrag |
Vlerkspan | 38,00 m |
Lengte | 28,13 m |
Hoogte | 9,15 m |
Maks. opstygmassa | 32 500 kg |
Maks. snelheid | 467 km/h op 5 000 m |
Operasionele hoogte | 8 770 m |
Togafstand | 7 200 km |
Bewapening | Twee 20 mm kanonne in neus en sterskiettoring, een 20 mm kanon in dorsaleskiettoring, |
Bomvrag | Agt 250 kg bomme of twee 800 kg torpedos. |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8