Kees Schouhamer Immink
Kees Schouhamer Immink (18 Desember 1946) is ’n Nederlandse ingenieur en inligtingsteoretikus. Hy word as die vader van die CD, DVD en Blu-ray-skyf beskou. Die invloed van sy werk is trouens so groot dat dit bykans onmoontlik is om enige digitale klank of video te geniet waarby hy nie betrokke was nie.
Kees Schouhamer Immink | |
Gebore | 18 Desember 1946 Rotterdam, Nederland |
---|---|
Nasionaliteit | Nederland |
Vakgebied | Elektronika, inligtingsteorie |
Instelling(s) | Turing Machines Inc Philips se Natuurkundige Laboratorium |
Alma mater | Eindhoven Universiteit van Tegnologie |
Bekend vir | Laserskyf, DVD, Blu-ray-skyf |
Toekennings | Emmy-prys Edison-medalje (1999) AES Goue Medalje SMPTE Vorderingsmedalje |
Hy is in 2014 deur die Universiteit van Johannesburg (UJ) met ’n eredoktorsgraad vereer.
Eksterne skakels
wysig- CD bly beste geskenk, Beeld, 2014 Geargiveer 17 Junie 2014 op Wayback Machine