Keiviïet-Y
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Keiviïet-Y | |
---|---|
Formule | Y2Si2O7 |
Nickel-Strunz (10) | 9.BC.05 |
Strukturbericht-kode | S2₁ |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Keiviïet-Y is 'n yttrium-sorosilikaat met die formule Y2Si2O7.[1]
Die mineraal is vernoem na die westike Keivy-massief op die Kola-skiereiland. Dit word ook in Skandinavië, soos in Ytterby in Swede en Stitind in Noorweë aangetref en in klein hoeveelhede in die pegmatiete van Strange Lake op die grens van Québec en Labrador.[2]
Kristalstruktuur
wysigKeiviïet-Y is isostruktureel met thortveitiet[3] en dit vorm 'n oplossingsreeks met keiviïet-Yb, die ytterbium-weergawe
Verwysings
wysig- ↑ "mindat 2177" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2019.
- ↑ The nature and origin of REE and associated rare metal mineralization in the B-Zone at Strange Lake, Québec Alexandre Brosseau-Liardproefskrif McGill U. Montréal Canada 2012.
- ↑ The crystal structures of the rare earth pyrosilicates Yu. I Smoli, Yu. F. Shepelev Acta Cryst. B (1970) B26, 484.