Kenilworth
- Hierdie artikel handel oor die voorstad van Kaapstad. Vir die voorstad van Johannesburg, sien Kenilworth, Gauteng.
Kenilworth is 'n voorstad in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Kenilworth 'n bevolking van 10 872 gehad van wie sowat 54% wit was. Die voormalige Afrikaansmedium Hoërskool Voortrekker is in die voorstad geleë.
Kenilworth | |
---|---|
Koördinate: 33°59′45″S 18°28′30″O / 33.99583°S 18.47500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Hoofplek | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,46 km2 (1,34 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 10 872 |
• Digtheid | 3 142/km2 (8 140/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 54,0% |
• Indiërs/Asiërs | 4,9% |
• Bruin mense | 16,3% |
• Swart mense | 21,4% |
• Ander | 3,4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 78,8% |
• Afrikaans | 7,8% |
• Xhosa | 4,3% |
• Ander | 9,2% |
Poskode (strate) | 7708 |
Poskode (posbusse) | 7745 |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Kenilworth". Sensus 2011.