Kenneth Hedberg

Amerikaanse chemikus
Kenneth Hedberg
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapVerenigde StateWysig
Gegewe naamKenneth, WayneWysig
Familie naamHedbergWysig
Geboortedatum2 Februarie 1920Wysig
GeboorteplekPortlandWysig
Sterfdatum5 Januarie 2019Wysig
SterfplekCorvallisWysig
Beroepphysical chemistWysig
WerkgewerOregon State UniversityWysig
Alma materOregon State University, California Institute of TechnologyWysig
Archives atOregon State University Libraries Special Collections & Archives Research CenterWysig
Pryse ontvangFellow of the American Physical Society, Fellow of the American Association for the Advancement of Science, Guggenheim Fellowship, Fulbright ScholarshipWysig

Kenneth Wayne Hedberg (2 Februarie 1920 - 5 Januarie 2019) was 'n Amerikaanse chemikus.[1]

Vroeë lewe

wysig

Hedberg is op 2 Februarie 1920 gebore aan Gustave en Ruth Hedberg. Hy het as kind in Portland, Oregon en Hoquiam, Washington gewoon. Hedberg het hoërskool voltooi in Medford, Oregon.

Nadat hy by Oregon State Universiteit gegradueer het, het hy vir Shell Development Company gewerk. Daar het hy gewerk op sintetiese rubbers, die massaproduksie van penisillien, en 'n lugvaart-petrol inhibeerder.

Hy het in 1948 'n doktorsgraad aan die California Institute of Technology, onder Linus Pauling en Verner Shoemaker gekry. Tydens navorsing in Noorweë het Hedberg mede-chemici Lise Smedvik ontmoet. Hulle het by Oslo se stadsaal getrou in 1954. Die twee het in 1956 na Amerika teruggekeer en by die Oregon State-fakulteit aangesluit.

Latere jare

wysig

Van Hedberg se latere navorsing is deur 'n Sloan-genootskap befonds. Hy het tot 1987 by Oregon State Universiteit klasgee.

Toekennings

wysig
  • Lidmaatskap in die Noorse Akademie vir Wetenskap en Lettere
  • Eredoktorsgraad van die Universiteit van Trondheim
  • Mede-voorsitter van die American Physical Society
  • Mede-voorsitter van die Amerikaanse Vereniging vir die Bevordering van Wetenskap
  • Fulbright-genootskap
  • Guggenheim-genootskap

Hedberg is oorlede op 5 Januarie 2019, 98 jaar oud.[2]

Verwysings

wysig
  1. http://scarc.library.oregonstate.edu/oh150/hedberg/biography.html
  2. "Kenneth Wayne Hedberg". The Oregonian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2019. Besoek op 10 Januarie 2019 – via Corvallis Gazette Times.