Kepler-80
Kepler-80 is ’n ster in die sterrebeeld Swaan met ses eksoplanete.[4][5][6] Die ontdekking van vyf planete om die ster is in Oktober 2012 aangekondig. Die heel binneste planeet is in 2016 bevestig.[7]
Kepler-80 | ||||
Sterrebeeld | Swaan | |||
Spektraaltipe | M0 V[1] | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 19h 44m 27.0201s[2] | |||
Deklinasie | 39° 58′ 43.5938″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 14,8 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 0,730 | |||
Radius (R☉) | 0,678 | |||
Ligsterkte (L☉) | 0,17 | |||
Temperatuur (K) | 4 540 | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,56 [3] | |||
Eienskappe | ||||
Planete | 6 | |||
Ander name | ||||
KOI-500, KIC 4852528, 2MASS J19442701+3958436 | ||||
|
Planeetstelsel
wysigDie planete wentel baie naby om die ster; die halwe lengteas van die verste planeet is 1⁄12 van die afstand tussen die Aarde en die Son. Die radialesnelheidsmetode kon weens die ster se dofheid nie gebruik word om die bestaan van planete te bevestig nie. Kepler-80b en c is aanvanklik met die oorgangsmetode bevestig. Twee van die ander drie kandidate is in Februarie 2014 bevestig.[3][8][9] Die heel binneste planeet is in 2016 bevestig.
Planeet of skyf (vanaf ster) |
Massa | Halwe lengteas (AE) |
Wentelperiode (dae) |
Eksentrisiteit | Baanhelling (°) |
Radius |
---|---|---|---|---|---|---|
f | — | 0,0175 ± 0,0002 | 0,98678730 ± 0,00000006 | ~0 | 86,50 +2,36−2,59 | 1,21 +0,06−0,05 R⊕ |
d | 6,75 +0,69−0,51 M⊕ | 0,0372 ± 0,0005 | 3,0722 +0,00006−0,00004 | ~0 | 88,35 +1,12−1,51 | 1,53 +0,09−0,07 R⊕ |
e | 4,13 +0,81−0,95 M⊕ | 0,0491 ± 0,0007 | 4,6449 +0,00020−0,00019 | ~0 | 88,79 +0,84−1,07 | 1,60 +0,08−0,07 R⊕ |
b | 6,93 +1,05−0,070 M⊕ | 0,0658 ± 0,0009 | 7,0525 +0,00020−0,00022 | ~0 | 89,34 +0,46−0,62 | 2,67 ± 0,10 R⊕ |
c | 6,74 +1,23−0,86 M⊕ | 0,0792 ± 0,0011 | 9,52355 +0,00041−0,00029 | ~0 | 89,33 +0,47−0,57 | 2,74 +0,12−0,10 R⊕ |
g | — | 0,142 +0,037−0,051 | 14,64558 ± 0,00012 | — | 89,35 +0,47−0,98 | 1,13 ± 0,14 R⊕ |
Baanresonansies
wysigKepler-80d, e, b, c en g se wentelbane is in ’n resonansie van 4:6:9:12:18. Konjunksies van d en e, e en b, b en c, en c en g kom in relatiewe tussenposes van 2:3:6:6 voor in ’n patroon wat hom sowat elke 191 dae herhaal. Driedubbele konjunksies kom nie voor nie.[5][10]
Verwysings
wysig- ↑ Kepler-80 by Simbad Besoek op 10 Januarie 2017
- ↑ 2,0 2,1 Brown, A.G.A.; et al. (Gaia collaboration) (Augustus 2018). "Gaia Data Release 2: Summary of the contents and survey properties". Astronomy & Astrophysics. 616. A1. arXiv:1804.09365. Bibcode:2018A&A...616A...1G. doi:10.1051/0004-6361/201833051.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|displayauthors=
geïgnoreer (hulp) - ↑ 3,0 3,1 3,2 "OASIS". Abstractsonline.com. Besoek op 22 November 2012.
- ↑ Xie, J.-W. (2013). "Transit timing variation of near-resonance planetary pairs: confirmation of 12 multiple-planet systems". Astrophysical Journal Supplement Series. 208 (2): 22. arXiv:1208.3312. Bibcode:2013ApJS..208...22X. doi:10.1088/0067-0049/208/2/22.
- ↑ 5,0 5,1 5,2 Shallue, C. J.; Vanderburg, A. (2017). "Identifying Exoplanets With Deep Learning: A Five Planet Resonant Chain Around Kepler-80 And An Eighth Planet Around Kepler-90" (PDF). The Astrophysical Journal. arXiv:1712.05044. Bibcode:2018AJ....155...94S. doi:10.3847/1538-3881/aa9e09. Besoek op 15 Desember 2017.
- ↑ St. Fleur, Nicholas (14 Desember 2017). "An 8th Planet Is Found Orbiting a Distant Star, With A.I.'s Help". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020. Besoek op 15 Desember 2017.
- ↑ http://www.nasa.gov/press-release/nasas-kepler-mission-announces-largest-collection-of-planets-ever-discovered
- ↑ "Tiny Alien Solar System Discovery Explained (Infographic) | KOI-500 Exoplanets, Kepler" (in Engels). Space.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2020. Besoek op 22 November 2012.
- ↑ http://www.nasa.gov/sites/default/files/files/arXivValidationMultisII.pdf
- ↑ 10,0 10,1 MacDonald, Mariah G.; Ragozzine, Darin; Fabrycky, Daniel C.; Ford, Eric B.; Holman, Matthew J.; Isaacson, Howard T.; Lissauer, Jack J.; Lopez, Eric D.; Mazeh, Tsevi (1 Januarie 2016). "A Dynamical Analysis of the Kepler-80 System of Five Transiting Planets". The Astronomical Journal (in Engels). 152 (4): 105. arXiv:1607.07540. Bibcode:2016AJ....152..105M. doi:10.3847/0004-6256/152/4/105.
- ↑ "Kepler-80 g". NASA Exoplanet Archive. Besoek op 14 Desember 2017.
- ↑ "Kepler-80". NASA Exoplanet Archive (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2018. Besoek op 9 Mei 2018.
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia