Kerkeibos
Die kerkeibos (Crassula ovata) is 'n vetplant met ovaal tot elliptiese blare, dikwels met 'n rooi marge. Dit kom algemeen in die Oos-kaap en KwaZulu-Natal voor. Dit word 1 m tot 3 m hoog en dra pienk blomme aan die einde van die winter.[1]
Kerkeibos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. ovata
|
Binomiale naam | |
Crassula ovata (Miller) Druce (1917)
|
Fotogalery
wysig-
'n Kerkeibos.
-
Blomme.
-
Kerkeibos wat as 'n bonsai gekweek is.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Crassula ovata. |
Verwysings
wysig- ↑ "Plantzafrica.com (SANBI): Crassula ovata (Miller) Druce" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Desember 2019. Besoek op 30 Augustus 2018.