Kgweterivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Kgweterivier is 'n spruit wat in die noordooste van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika vloei.
Kgweterivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Ohrigstadrivier |
Monding | Vyehoekrivier |
Monding-hoogte | 1 017 m |
Koördinate: 24°40′34″S 30°39′2.7″O / 24.67611°S 30.650750°O |
Ontspring en roete
wysigDie rivier ontspring op die Drakensberg-plato en mond uit in die Vyehoekrivier, wat 'n sytak van die Ohrigstadrivier is.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Kgweterivier se monding by Geonames.org (cc-by)