Khami
Khami is 'n historiese stad in Zimbabwe. Dit was 1450 tot 1683 die hoofstad van die Torwa-dinastie.
Khami Ruïne Nasionale Monument* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Khami se ruïnes | |
Ligging van Khami in Zimbabwe | |
Koördinate: 20°09′30″S 28°22′36″O / 20.15833°S 28.37667°O | |
Lande | Zimbabwe |
Tipe | Kultuur |
Kriteria | iii, iv |
Verwysings | 365 |
Streek† | Afrika |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1986 (10de Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Khami is 22 kilometer van Bulawayo, die hoofstad van die provinsie Matabeleland-Noord geleë. Dit is 'n nasionale monument van Zimbabwe.
Die ruïnes van Khami is sedert 1986 op Unesco se lys van wêrelderfenisgebiede.
Fotogalery
wysig-
Die buitemuur
-
Trappe na Khami
-
Deurloop
-
Ruïnes of Khami
Eksterne skakels
wysig- Inskrywing op unesco.org
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Khami.