Matabeleland-Noord

Matabeleland-Noord is die mees westelike provinsie in Zimbabwe. Dit het 'n oppervlakte van 75.025 km² en 'n inwonertal van 701 359 in 2002 gehad. Die hoofstad is Lupane.

Ligging van Matabeleland-Noord in Zimbabwe (in rooi).


Provinsies van Zimbabwe Vlag van Zimbabwe
Bulawayo · Harare · Manicaland · Masjonaland-Oos · Masjonaland-Sentraal · Masjonaland-Wes · Masvingo · Matabeleland-Noord · Matabeleland-Suid · Midlands