Manicaland is 'n provinsie in oostelike Zimbabwe met sowat 1,6 miljoen inwoners (2002). Die hoofstad is Mutare (voorheen bekend as Umtali).

Ligging van Manicaland in Zimbabwe (rooi).


Provinsies van Zimbabwe Vlag van Zimbabwe
Bulawayo · Harare · Manicaland · Masjonaland-Oos · Masjonaland-Sentraal · Masjonaland-Wes · Masvingo · Matabeleland-Noord · Matabeleland-Suid · Midlands