Killianspas is 'n bergpas wat noordoos van Dordrecht en op die R396-grondpad tussen Barkly-Oos en Indwe in die Drakensberge lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1 700 m bo seevlak en 'n maksimumhelling van 1:8.

Killianspas
Ligging Tussen Barkly-Oos en Indwe.
Maksimumhelling 1:8
Hoogte 1 700m
Oppervlak Grond
In Drakensberge
Pad R396

Hierdie pas is in die Oos-Kaap en moet nie met die gelyknamige Killianspas in die Wes-Kaap verwar word nie.

Sien ook

wysig