Dordrecht, Oos-Kaap

Dordrecht is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap met sowat 7 000 inwoners. Dordrecht lê teen die oostelike hange van die Stormbergreeks en is onder meer bekend om sy rotstekeninge.[2]

Dordrecht
Dordrecht, soos gesien uit Indwe se rigting.
Dordrecht, soos gesien uit Indwe se rigting.
Dordrecht is in Oos-Kaap
Dordrecht
Dordrecht
 Dordrecht se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°22′45″S 27°02′49″O / 31.37917°S 27.04694°O / -31.37917; 27.04694Koördinate: 31°22′45″S 27°02′49″O / 31.37917°S 27.04694°O / -31.37917; 27.04694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitEmalahleni
Stigting1856
Oppervlak
 • Totaal17,4 km2 (6 7 vk, m,)
Hoogte
1 723 m (5 653 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal10 261
 • Digtheid590/km2 (1 500/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Blank2.8%
 • Indiër/Asiër0.4%
 • Kleurling3.3%
 • Swart93.1%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 90.1%
 • Afrikaans 5.4%
 • Engels 2.0%
 • Ander 2.5%
Poskode (strate)
5435
Poskode (posbusse)
5435
Skakelkode045
Webwerfwww.dordrecht.co.za

GeskiedenisWysig

Die dorp het ontstaan in 1856 toe 'n NG gemeente, die NG gemeente Dordrecht, hier gestig is. Die kerk het die plaas Boschrand van L.J. Buys gekoop en die dorp is na Dordrecht in Nederland genoem. Die spoorlyn het die dorp in 1931 bereik. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is die dorp deur die Boeremagte verower.[3]

Die Anderson-museum in Greystraat is in 1984 in die dorp gestig.

Bekende boorlingeWysig

Die Hoërskool Dordrecht het tot 2012 reeds drie Springbok-rugbyspelers opgelewer.[4] Bekendes wat hier gebore is, sluit in:

SusterstedeWysig

Sien ookWysig

GaleryWysig

Openbare geboueWysig

SakegeboueWysig

WoonhuiseWysig

AlgemeenWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Dordrecht en Tjoksville tydens die 2011-sensus.
  2. 31°22′S 27°2′O
  3. Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  4. Rugby15.co.za se lys skole wat die meeste Springbokke opgelewer het. URL besoek op 12 Junie 2013

Eksterne skakelsWysig