Kippie ‘Morolong’ Moeketsi (1925-1983) was 'n Suid-Afrikaanse jazz musikant wat die saxofoon bespeel het. Moeketsi was in Johannesburg gebore en was die jongste van vier broers wat elk 'n instrument bespeel het.

Kippie Moeketsi
GeboortenaamKippie Morolong Moeketsi
Gebore1925
Sterf1983
GenresJazz
Beroep(e)Musikant

Morolong is in 1983 na jare se oormatige gebruik van alkohol oorlede. Die Newtown-jazzklub, Kippies, wat by die "Market Theatre" in Johannesburg geleë is, is na hom vernoem.

Sien ookWysig