Kirkia dewinteri

Plantspesie

Kirkia dewinteri is 'n boom wat deel is van die Kirkiaceae familie. Die plant is endemies aan Namibië.

Kirkia dewinteri
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Kirkiaceae
Genus: Kirkia
Spesie:
K. dewinteri
Binomiale naam
Kirkia dewinteri
Merxm. & Heine, (1960)

Beskrywing

wysig

Hierdie seldsame spesie word op rotsige gebiede gevind, en groei gewoonlik tot 'n 5m hoog. Die bas is geel met swartagtige kolle. Die vrug is 'n klein houtagtige kapsule wat in vier kleppe splinter.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 Craven, P. (2004). "Kirkia dewinteri". IUCN Red List of Threatened Species. 2004: e.T34946A9900068. doi:10.2305/IUCN.UK.2004.RLTS.T34946A9900068.en. Besoek op 15 November 2021.